У нас вы можете посмотреть бесплатно Voëltjie 2 Music Video или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
"Ek het nie geweet jy sou my so verslind nie. Tot op die punt waar ek myself nie herken nie. Ek baklei so hard om naby te wees. Soveel so dat ek niks in my oor het om weg te loop nie. Dis net die kers wat nog brand. Jy het hom kom aanstek en ek sal dit nooit kan dood maak nie. Al wat ek vra is, bly brand. Asseblief bly brand, maar brand my tog los. Ek wil vry wees." Ek het vir Mari en Shawn op die stel van die nuwe Afrikaanse TV-reeks, KLANKE VAN MY HART ontmoet. Ons het toe dadelik connect en besluit om iets saam aan te pak. Ek kom toe met hierdie konsep op. Met hulle briljante insigte en vaardighede is hierdie toe ons eindproduk. Baie baie dankie. Collaboration is so beautiful and so powerful! Hierdie is die weergawe van Voëltjie wat ons op Die Karavaan Klankbaan geskryf het. Kyk graag die episode hier: • Die Karavaan Klankbaan - Episode 3 (Vir no...