• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

🎵 Vra Jy My Nou? скачать в хорошем качестве

🎵 Vra Jy My Nou? 23 часа назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
🎵 Vra Jy My Nou?
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: 🎵 Vra Jy My Nou? в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно 🎵 Vra Jy My Nou? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон 🎵 Vra Jy My Nou? в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



🎵 Vra Jy My Nou?

Vra Jy My Nou? (deur Wynand Bezuidenhout) 📖 Oor die Lied: Dis vir my ’n baie mooi lied. ’n Sagte, romantiese wals — maar ook meer as net dit. Ek het drie dogters grootgemaak, en as pa sien jy hoe meisiekinders droom, veral oor liefde, hul troudag, en daardie een spesiale oomblik wanneer alles net reg voel. En ja, soos dit maar gaan, het elkeen seker ook op haar tyd haar eie held of ideale prins gehad… partykeer sommer iemand soos Tom Cruise. Dis deel van grootword. Dis deel van droom. Ek het “Vra Jy My Nou?” geskryf as ’n trouliedjie, maar ook vir al die meisiekinders wat nog mooi kan droom. Ek hoop hierdie lied vat julle ver in droomland in — na daardie plek waar ’n klein kombuis, twee koppies op die stoof, reën in die hare en een stil dans genoeg is om ’n hele toekoms oop te maak. Die titel self is vir my besonders. “Vra Jy My Nou?” klink amper soos die meisiekind se eie gedagte in daardie oomblik: “Horie… maar hy vra my nou…” Dis die verrassing van die droom wat skielik waar word. 🌷 Vir die meisiekinders: Mag julle altyd daardie mooi deel van julle harte hou wat nog glo aan sagte, eerlike liefde. Mag julle weet julle is kosbaar genoeg om mooi gevra en opreg liefgehê te word. 💙 Vir die jong man wat dalk bietjie skrikkerig is: Partykeer sit die woorde vas. Maar dalk help ’n lied soos hierdie net om die ys te breek en genoeg moed te gee om uit sy hart uit te vra wat lankal daar leef. ✨ ’n Persoonlike oomblik agter die lied: Hierdie lied was vir my sommer pure lekkerte om te maak. My kantoor is langs my jongste dogter se kamer, so sy hoor maar partykeer hoe haar pa daar langsaan sit en sing en woorde rondskuif om alles net reg te kry. Met hierdie lied moes ek hom oor en oor sing om die regte rympie, gevoel en sagte vloei te kry. Toe ek hom uiteindelik klaar gesing het (met baie vals probeer slae...LOL), hoor ek skielik hoe sy haar pa uit haar kamer uit cheer. En toe weet ek sommer nou is hy reg. Toe dink ek by myself: ja my pop… hierdie song is vir jou en vir al julle meisiekinders. Dit het my laat glimlag. Hierdie is die mooi tye in die lewe. 📱 As jy ook iets spesiaals vir iemand wil laat maak: Kontak my gerus op WhatsApp: 082 338 2051. Stuur vir my ’n kort storie en ’n paar foto’s, en ek maak vir jou ’n unieke lied en video wat ek op YouTube kan publiseer. 💰 Koste: Ongeveer R400 per lied + video om my tyd gedeeltelik te dek. Groter video’s kan apart gekwoteer word. Ons maak ook YouTube-advertensies vir besighede met oorspronklike liedjies. 🔗 Luister meer: 👉    • Happy Birthday Liedjies   👉    • Lied van Masjiene   👉    • Plaaslewe   👉    • Wals van lewe, Wals van liefde.   👉    • Wedding Songs – First Dances, Vows & Forev...   👉    / @artisan-p7l   🎧 Skrywer, musiek & video: Wynand Bezuidenhout 🏷️ Hashtags: #VraJyMyNou #WynandBezuidenhout #AfrikaanseLiedjie #AfrikaanseMusiek #Trouliedjie #Liefdeslied #AfrikaanseWals #RomantieseLied #WilJyMetMyTrou #Meisiekinders #Droomland #SuidAfrikaanseMusiek

Comments
  • 🎵 Ek Het 'n Droom Gedroom Van Jou 2 недели назад
    🎵 Ek Het 'n Droom Gedroom Van Jou
    Опубликовано: 2 недели назад
  • 🎵 Ons Liefde In Jou Oë 3 недели назад
    🎵 Ons Liefde In Jou Oë
    Опубликовано: 3 недели назад
  • 🎵 Jan Pierewiet 5 дней назад
    🎵 Jan Pierewiet
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Feeling Good Mix [2026] - Cigarettes After Sex, OMER BALIK, Edmofo, Carla Morrison,Emma Peters 2 недели назад
    Feeling Good Mix [2026] - Cigarettes After Sex, OMER BALIK, Edmofo, Carla Morrison,Emma Peters
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Enlly Blue - Soul Blue Icon (1950 Style) | Greatest Blues Songs of All Time | Smooth & Timeless 1 день назад
    Enlly Blue - Soul Blue Icon (1950 Style) | Greatest Blues Songs of All Time | Smooth & Timeless
    Опубликовано: 1 день назад
  • Love Songs 🎵 Best Love Songs Collection – Romantic, Soft & Emotional Music / Vol-11. 1 день назад
    Love Songs 🎵 Best Love Songs Collection – Romantic, Soft & Emotional Music / Vol-11.
    Опубликовано: 1 день назад
  • 🎵 Vrede in Ons Huis (Bring Ons Terug) 5 дней назад
    🎵 Vrede in Ons Huis (Bring Ons Terug)
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Halid - Amor Mio (Original Mix) 2 месяца назад
    Halid - Amor Mio (Original Mix)
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • 60s Paris Chanson Love Songs | Vintage French Romance 1 день назад
    60s Paris Chanson Love Songs | Vintage French Romance
    Опубликовано: 1 день назад
  • 🎵 Oomie en Tannie op die Stoep - Onthou Jy? 2 недели назад
    🎵 Oomie en Tannie op die Stoep - Onthou Jy?
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Deep Feeling Mix 2025 - Deep House, Vocal House, Nu Disco, Chillout | Emotional / Intimate Mood 4 месяца назад
    Deep Feeling Mix 2025 - Deep House, Vocal House, Nu Disco, Chillout | Emotional / Intimate Mood
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • 🎵 Tik-Tik Liefde (Draad oor die Donker) 13 дней назад
    🎵 Tik-Tik Liefde (Draad oor die Donker)
    Опубликовано: 13 дней назад
  • Romantic Vintage Paris | 60s French Love Songs Playlist 2 дня назад
    Romantic Vintage Paris | 60s French Love Songs Playlist
    Опубликовано: 2 дня назад
  • ABBA, Boney M, Modern Talking, Sandra, Bad Boys Blue, C C Catch 🪩 Eurodisco Dance Legends Трансляция закончилась 1 месяц назад
    ABBA, Boney M, Modern Talking, Sandra, Bad Boys Blue, C C Catch 🪩 Eurodisco Dance Legends
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 месяц назад
  • 🎵 Tussen Twee Stede 2 недели назад
    🎵 Tussen Twee Stede
    Опубликовано: 2 недели назад
  • JamBeats - Silent Memories (Original Mix) 2 дня назад
    JamBeats - Silent Memories (Original Mix)
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 🎵 Molenlied (Windpomp oor die Veld) 2 недели назад
    🎵 Molenlied (Windpomp oor die Veld)
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Ibiza Sunset Deep House 🌅 | Melodic Beach Club Mix 2026 | Chill & Dance Vibes 2 дня назад
    Ibiza Sunset Deep House 🌅 | Melodic Beach Club Mix 2026 | Chill & Dance Vibes
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 🎵 Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny (Bitterbêssiebos) 3 дня назад
    🎵 Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny (Bitterbêssiebos)
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Populārākās Latviešu Dziesmas 2026 21 час назад
    Populārākās Latviešu Dziesmas 2026
    Опубликовано: 21 час назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5