У нас вы можете посмотреть бесплатно Neil Nachtrein - Bêre My (Offisiële Musiekvideo) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geniet Neil Nachtrein se nuwe musiekvideo van Bêre My Laai die enkelsnit op jou speellys - https://linktr.ee/neilnachtrein Lirieke: die klop teen my ruit was toe jý al die tyd met jou bruin oog en blas vel en die hemel in jou kyk jou somerrok wat kleef teen jou natgereënde lyf kaalvoet en sonder lip-gloss ook nog met die wêreld aan jou sy so genees jy my wonde met die sout op jou lippe en reken bid is deesdae al wat jy toe oë doen in hoop jou sondes word versoen hartjie bêre jou in my hartjie bêre jou hartseer weer en weer en weer daar gaan jy al weer en los my somers in die reën begrawe al my ritmes in die seesand en smoor my fluister met jou hand ons wou nog dans in stegies en singend soek na reën maar hier staan ons en staar na ñ droom in vuur en ek kan nie ophou nie jy gaan eendag jou eie lugkastele bou het jy gesê jy wag net vir daai purper augustus winde om saggies te gaan lê hartjie bêre jou in my hartjie bêre jou hartseer weer en weer en weer die klop teen my ruit x4 hartjie bêre jou in my dit was toe jy al die tyd Liedjieskrywers / Publikasie: Neil Nachtrein / Vonk Uitgewers CC Liedjie vervaardig en opgeneem deur: Tertius Human / Coolerbox Studios Regisseur: Vernon W. Baumann Kameras: Frikkie Kapp (Foto Regisseur); Ferdie Kapp Redigeerder: Vernon W. Baumann Musiekvideo Konsep: Bauhaus Produksies Musiekvideo Vervaardiger: Bauhaus Produksies Colorist (Produksie Ontwerper): Riaan Relihan http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek