У нас вы можете посмотреть бесплатно Rolene Strauss gesels met Demi-Leigh Tebow oor haar nuwe boek или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Twee voormalige Mej. Suid-Afrika-skoonhede is aan die spits van Netwerk24 se gesprek oor die boek Paris, ’n Prinses met ’n missie, uit die pen van Demi-Leigh Tebow. Rolene Strauss gesels met Tebow oor hierdie koninklike avontuur. Meer oor die boek: Prinses Paris het ’n besige dag voor haar. Maar as haar kroon gesteel word, is Paris bang dat sy nie die koning sal kan verteenwoordig nie. Sy ontmoet luiperde, ’n olifant en ’n buffel en sy besef dat elkeen ’n unieke probleem het. Maar sal sy hulle kan help? En sal sy haar kroon betyds terugkry om die koning te kan ontmoet? Kom saam op hierdie Afrika-avontuur met Paris, Kobe en Chunk (die hele Tebow-familie) en besef dat om ander te help die belangrikste doel van alles is. https://www.nb.co.za/af/view-book/?id... Ook beskikbaar in engels https://www.nb.co.za/en/view-book/?id...