У нас вы можете посмотреть бесплатно Aidam-John & Lil' Willy - Dom Gemaak (Official Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Somtyds eindig ons op met iemand wat nie altyd ons rug het as ons nie in die omtes is nie. Ons het 'n liedjie geproduseer wat hierdie situasie aanspreek 🥺💔 Die is Aidam-John & Lil'Willy- Dom Gemaak (Burn Remix) 🔥🔥🔥 Lirieke: Jy kan maar hoeveel shein hauls doen Ek het jou ware klere gesien En dis alles behalwe mooi En die mooiste van alles is Die prentjie wat jy van jouself skep Van my van ons twee saam Ek gaan nie meer toelaat dat dit my My liefdeslewe se I.D foto wees nie Nah ek weier dit Soos die wet van die land Is jy in my brein Jy wil speel met hart Jy verneder my Ek wil volg waar jy gaan Ma ek verloor Elke keer bly ek verloor In my gesig Jy's lief! Maar agter my is ek siek vervelig Is ek lentegeur Ek moeg van elke keer so dom gemaak word As ek my by val Jy wil net die wedstryd speel as ons agterloop Jy wil net vir my baklei as jy die einde sien aankom En eks dom genoeg om net saam te speel (ek is so dom genoeg om net saam te speel) Ek is nou moeg van al die vorentoe agtertoe Ek is warm, jy is koud Eks bereid Jy kies om jou lewe te geniet want jy is jonk Waar staan ons met mekaar? 'n Meester manipuleerder jy kan vir Slim Jan selfs dom maak Jy's die Eva geslag se grootste Anakonda Hoe jy almal teen aan my draai (my draai) Is indrukwekkend jy's kwaai (jy's kwaai) Ek hoop jy voel goed oor jouself Want jy laat lyk vir my soos 'n gaai ('n gaai) Elke keer as ek weg wil stap Dreig jy my en sê jy gaan jou eie lewe vat Doen jou ding ma ek't genoeg gehad So kry dit in jou kop in dat Dat ek is klaar met jou Soveel lede, soveel dae Word ek dom gemaak Jy wil net die wedstryd speel as ons agterloop Jy wil net vir my baklei as jy die einde sien aankom En eks dom genoeg om net saam te speel (ek is so dom genoeg om net saam te speel) Ek is nou moeg van al die vorentoe agtertoe Ek is warm, jy is koud Eks bereid Jy kies om jou lewe te geniet want jy is jonk Waar staan ons mekaar ? Mekaar ah ah ah ah ah nah no Stay Viral Baby Volg ons op sosiale media asseblief 🤳 Facebook: / Instagram: / aidamjohn_l. . Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly #StayViral