• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Aidam-John & Lil' Willy - Brannewyn (Official Audio) скачать в хорошем качестве

Aidam-John & Lil' Willy - Brannewyn (Official Audio) 3 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Aidam-John & Lil' Willy - Brannewyn (Official Audio)
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Aidam-John & Lil' Willy - Brannewyn (Official Audio) в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Aidam-John & Lil' Willy - Brannewyn (Official Audio) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Aidam-John & Lil' Willy - Brannewyn (Official Audio) в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Aidam-John & Lil' Willy - Brannewyn (Official Audio)

"Ek het gedog jy was lief vir my" "Hoekom doen jy dit aan my" "Beteken ons geskiedenis niks vir jou nie" dit gebeur met ons almal... 😔 Hier volg die lirieke na Brannewyn: Noord tot suid Het jy nou van my verdwyn Het jy my verruil? Is ek so dom Hoe lank gaan dit? Jy het iemand anders In jou hart gevat En jy pak jou klere So vinnig in en vat die pad Oh jammer my ou hart het ek alweer vir jou in die steek gelaat Om so verkeerd, verkeerd verlief te raak Al die laat aand soene wat ek nou so mis Jou sterk aroma dit is nou vermis! Nou moet die Brannewyn die leemtes volstaan Al die laat nag stories dit is nou my gif Om jou kruis te dra was 'n swaar gewig Nou moet die Brannewyn jou leemtes volstaan Die leemtes volstaan Ek is nie net iets waarmee jy jou besig hou nie Ek kan glo dat jy my so behandel nie En dit na ek jou gekies het bo my eie bloed Jy wys my jy vat dit en gooi dit terug in my gesig in Belowe my die oseaan, ek kry nie eers 'n druppel Jy het oorreed om te vertrou, toe ekke sukkel Toe vat jy vertroue, en gooi dit met die vullis Ek en jy kan nog aan die verhouding we... Wat verstaan jy nie? ek's nie lief vir jou nie! (wat?) Want ek het iemand anders gekry en dis waar (ernstig?) So ek wou jou net gevoelens spaar (oh dankie!) En jou vertel sodat jy verstaan (sies) Jy't jou beste gegee (ek het mos,ek het) Maar jou beste was nog nooit goed genoeg vir my Niks wat jy sê sal vir my laat bly nie Ek is finaal verby die Al die laat aand soene wat ek nou so mis Jou sterk aroma dit is nou vermis! Nou moet die Brannewyn die leemtes volstaan Al daai laat nag stories dit is nou my gif Om jou kruis te dra was 'n swaar gewig Nou moet die Brannewyn jou leemtes volstaan Die leemtes volstaan Ooh jammer my ou hart het ek alweer vir jou in die steek gelaat Om so verkeerd, verkeerd verlief te raak Verkeerd verlief te raak Volg ons op sosiale media asseblief 🤳 Facebook:   / ​   Instagram:   / aidamjohn_l​.  . Tik Tok: @aidamjohn_lilwilly #StayViral #HoofseunsVanAfrikaans

Comments

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5