У нас вы можете посмотреть бесплатно Sonde is wetteloosheid | WSGKVG, Kerk van God или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Bybel leer dat die verstand wat deur die vlees beheer word, vyandig teenoor God is en tot sonde lei en dat om nie God se gebooie te gehoorsaam nie, ook sonde is, wat wetteloosheid is. Die wat gesondig het, kan nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie. Diegene wat die vergifnis van sondes en die belofte van die koninkryk van die hemele deur die Pasga, die wet van die Gees van die lewe, ontvang, moet altyd hulle gedagtes rig op die dinge van die Gees, wegbreek van die gedagtes van die vlees wat tot sonde lei. [Hierdie video is onder Kopiereg deur die Wêreld Sending Genootskap Kerk van God. Ongemagtige permises en verspreiding is verbode] 〖World Mission Society Church of God〗https://watv.org 〖WATV Media Cast〗 http://watvmedia.org/af