У нас вы можете посмотреть бесплатно OUD MAAR NIE KOUD NIE Lyric Video или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
"Oud Maar Nog Nie Koud Nie” is ’n storielied vir almal wat soms voel soos ’n ou vergete stasie langs die spoor – vol krake en roes, nie meer in die middel van die gejaag nie… maar nog lank nie klaar nie. Die beeld van klein Karoo‑stasies soos Prins Albert Weg, waar treine vol drome eens gestop het en nou leeg staan, het hierdie lied gebore laat word. Dis vir mense wat al baie storms, jare en teleurstellings oorleef het, en soms voel asof die lewe by hulle verby ry – maar wat diep binne nog ’n vuur dra. A South African Afrikaans storytelling song about growing older, surviving many storms and still having a light to shine for others – even when you feel forgotten. ➤ If this song speaks to you, please like, comment and share it with someone who needs to be reminded: Oud beteken nie koud nie. This is a lyric video created with visuals from the Karoo and AI demo vocals (lyrics and music written by me). Subscribe for more “stories in song”: @DirkKoenMusic