У нас вы можете посмотреть бесплатно Mini-dokumentêr: Episode 2: Freedom Song или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Luister saam na Episode 2 waar Doktore Van de Merwe & Geyser populistiese politici ontmasker. Die kritiek is snydend en sarkasties, maar ontbloot ook ons eie harte en wys hoe Die Kolonie ons gedurig om die bos lei. Hierdie is die TWEEDE episode in 'n reeks van 6 mini-dokumentêre waar die geagte Doktore Van der Merwe & Geyser die musiek van die fenomenale internasionale supergroep Prophet bespreek. Prophet stel op 6 April 2021 hulle splinternuwe plaat DIE KOLONIE vry, en hierdie teologiese en profetiese verdiskonteringe word vervat in hierdie mini-dokumentêr. Prophet, die supergroep, het self vir Doktore Van der Merwe & Geyser gevra om hierdie reuse taak te behartig. Om Prophet se musiek te bespreek, ontleed en te resenseer vra inderwaardheid diepe insig en enorme intellek. Om dié rede is die Doktore verkies tot hierdie groot voorreg.