У нас вы можете посмотреть бесплатно Mediaverklaring: Adviesgroep roep Boere-Afrikaner Volksraad weer in die lewe или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Tydens die naweek van 23 & 24 Januarie 2026 het 'n groep bekommerde volksgenote & leiers bymekaargekom en daaruit is 'n oproep aan die BAV - Boere-Afrikaner Volksraad gedoen om weer hulle aktiwiteite in belang van die Boere en Afrikanervolk op te neem. 'n Volk het 'n Volksverteenwoordigende liggaam nodig. 'n Adviesgroep is saamgestel om die BAV te help in hulle take. Die Volksraad sal nou die nodige stappe en aksies neem om die tuig weer op te neem. Vir meer inligting, kontak: 1. Woordvoerder: Adv.Pieter Aucamp - 076 111 7111 2. Voorsitter: Liebrecht Otto - 072 634 7606 3. Sekretaris: Piet Breytenbach - 071 340 9658 ONDERSTEUN ONS KANAAL ## Word 'n lid van hierdie kanaal en dra by tot ons sukses: / @boermedia Boermedia - Stap skaamteloos saam met ons op sosiale media! Let ook daarop dat jy in ons programme en uitsendings kan adverteer. Lees meer op ons webwerf: www.boermedia.co.za of Kontak ons op 064 400 4488 via whatsapp.