У нас вы можете посмотреть бесплатно NO 2: TOON Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
KOOP Die 7 Elemente van Kuns Werkskaarte aanlyn: https://lilliangray.co.za/shop/die-7-... Timestamps 0:00 Intro 0:59 Waardeskaal 2:49 Skep die illusie van diepte met toonwaarde 3:13 Tekstuur tegnieke 3:38 Absorbeer of reflekteer iets lig 4:22 Bekende kunstenaars se gebruik van toonwaarde 4:56 Chiaroscuro 6:54 Algemene foute Toon is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, tekstuur, kleur, ruimte, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. Waarde is bloot die lig en die donker van 'n pren tjie. Jy kan toonwaardes beter verstaan waneer jy dit in ‘n skaal visualiseer. Ek hou daarvan om met 'n waardeskaal van een tot tien te werk wat gerangskik is vanaf donker tot lig. Die donkerste waarde is 100% swart en die ligste waarde is 100% wit en die middelstewaarde tussen hierdie twee uiterstes is grys. Meeste van julle het al 'n waardeskaal gesien, maar weet jou regtig hoe jy dit in jou kuns kan gebruik? Weet jy hoe om dit op verskillende kunswerke kan toepas? #7elementevankuns #kunselemente #kunsklas #toon #toonwaarde #waardeskaal Vind ons aanlyn hier: Lillian Gray the Artist’s Social Media: Website: http://lilliangrayart.com/ Facebook: / lilliangrayart Instagram / lilliangrayart Lillian Gray Art School Social Media: Website: https://lilliangray.co.za/ Facebook: / lilliangrayartschool Instagram / lilliangrayartschool