У нас вы можете посмотреть бесплатно Jy Is Die Son - Jennifer Zamudio (Visualizer) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
🔗 https://orcd.co/die-son Jennifer Zamudio's “Jy Is Die Son” is another standout song from the pen of acclaimed South African songwriter Rudi Claase. The track delivers a powerful message of perseverance, endurance, and courage. Christie Schutte’s sensitive yet powerful arrangement brings the lyrics vividly to life, giving the song room to breathe showcasing Platinum streaming artist Jennifer Zamudio’s voice with intensity and emotion. Produced by Christie Schutte Written by Rudi Claase Performed by Jennifer Zamudio Die donker gaan lê, jy dans in die strale Van wat jy wil hê, jou siel se verhale Want niks kan die krag in jou steel As jy glo, hoop en droom Die wolke was swart, die dae sonder kleure Die mis om jou hart, die honderde deure Wat drome wou keer Wou slaap in die seer wat jy dra Maar toe skyn nuwe lig oor jou neer Breek af die mure en skree nou die waarheid Laat lewe die lig in jou hart En as al die sterre verdwyn, kan jy skyn Jy is die son In jou is daar lewe, laat leef en vergewe Die oorlog is lankal verby En as al die sterre verdwyn, kan jy skyn Jy is die son Geen droom is te groot, om dit nie te hê nie ’n Slapende wens, sal nie ewig lê nie Die plan van jou lewe Is lankal geskryf in die wind Die wolke was swart, die dae sonder kleure Die mis om jou hart, die honderde deure Wat drome wou keer Wou slaap in die seer wat jy dra Maar toe skyn nuwe lig oor jou neer Breek af die mure en skree nou die waarheid Laat lewe die lig in jou hart En as al die sterre verdwyn, kan jy skyn Jy is die son In jou is daar lewe, laat leef en vergewe Die oorlog is lankal verby En as al die sterre verdwyn, kan jy skyn Jy is die son Jy is die son, jy is die rede Dat soveel harte die lig in hul oë sal vind Breek af die mure en skree nou die waarheid Laat lewe die lig in jou hart En as al die sterre verdwyn, kan jy skyn Jy is die son In jou is daar lewe, laat leef en vergewe Die oorlog is lankal verby En as al die sterre verdwyn, kan jy skyn Jy is die son En as al die sterre verdwyn, kan jy skyn Jy is die son / jenniferzamudiosa / zamudio_jennifer / jenniferzamudiosa ℗ © 2026 Jennifer Zamudio / Next Music #jenniferzamudio #jyisdieson #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansisgroot #music