У нас вы можете посмотреть бесплатно Rudo Schwim - Hemel In My Hande (Official Lyric Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Hemel In My Hande" by Rudo Schwim. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/himh Follow Rudo Schwim on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/rudoschwimm... TikTok – https://www.tiktok.com/@rudoschwim?_t... Facebook - / 16tnextzww Lyric Video: Emil Paul Lyric video by Rudo Schwim performing Hemel In My Hande (Official Lyric Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #RudoSchwim #HemelInMyHande Ek voel jou in die stilte Tussen mense sonder name Jy’s ‘n gebed en ek bid weer Die hemel luister, ek sweer Jy’s die son oor wintervelde Die rus na al my jaag Blouer as die blouste see Die wind wat my seile asem gee Ek’t lank gedink ek soek die lig Maar dis jou oë wat my die hemel wys Jy’s die wyn oor al my wonde Jy’s die reën oor al my lande As ek jou vas hou Het ek die hemel in my hande Jy’s die wyn oor al my wonde Jy’s die reën oor al my lande As ek jou vas hou Het ek die hemel in my hande Al sê jy niks, kan ek verstaan Elke stilte wat jy dra Dis asof God self wou wys Hoe mooi die aarde kan lyk Ek’t lank gedink ek soek die lig Maar dis jou oë wat my die hemel wys Jy’s die wyn oor al my wonde Jy’s die reën oor al my lande As ek jou vas hou Het ek die hemel in my hande Jy’s die wyn oor al my wonde Jy’s die reën oor al my lande As ek jou vas hou Het ek die hemel in my hande En as die dae swaar en stil kom lê Sal ek steeds onthou Dat die hemel nie bo my is nie Maar hier, in my arms nou Jy’s die wyn oor al my wonde Jy’s die reën oor al my lande As ek jou vas hou Het ek die hemel in my hande Jy’s die wyn oor al my wonde Jy’s die reën oor al my lande As ek jou vas hou Het ek die hemel in my hande