У нас вы можете посмотреть бесплатно Jagveld: Deon Meyer gesels oor hierdie 'eerste vir Afrikaans' или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hoewel hy bitter min daaroor wil sê, is daar groot belangstelling om Deon Meyer, wat as die gewildste skrywer in Afrikaans bestempel word, se Jagveld in ’n internasionale Engelse rolprent te ontwikkel. “Ons sal moet sien wat gebeur. Dis ’n bedryf wat vol veranderinge en verwikkelinge is, maar op die oomblik is die belangstelling groot,” het dié internasionaal bekroonde skrywer Woensdag by die première van die rolprent in Kaapstad gesê, berig Nadine Theron: http://www.netwerk24.com/Vermaak/Flie...