У нас вы можете посмотреть бесплатно Tannie Tjommie & die Tjominis / Afrikaans Opvoedkundig / Liedjies Videos vir Kleuterskole & Kinders или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Eendag lank, lank gelede het alles vir die #Tjominis en #tannieTjommie begin Waar het dit begin? Die Tjominis is bekende sanger en #afrikaanse aktrise Sorina se handewerk. Geinspireer deur haar eie #kinders toe hulle nog #kleuters was, om juis die #kleuterskool tjommies te leer op n lekker manier met #opvoedkundige #kinderliedjies en leersame #kindervideos In Mamma Sorina se eie woorde aan elke ander Mamma en #juffrou : "Dankie dat jy bereid is om as Koningskind kaalvoet saam met my te stap, op n pad wat vir ons kinders iets kan bied om staande te bly ten spyte van alles wat rondom hulle val." Alle eer aan God. Kom ons huppel voort terwyl ons sing en spring vir die Koning Die Tjominis se liedjies is op alle stromingsdienste beskikaar Spotify: https://open.spotify.com/artist/3VaN5... Apple: / tjominis Youtube Music: / tjominis - topic *** © 2024 Tjominis Edutainment Pty Ltd © 2020 Sorina Erasmus (Alle Kopiereg voorbehou) Alle inhoud en materiaal is onder kopiereg die uitsluitlike eiendom van Tjominis Edutainment, Sorina & Tjomini™