У нас вы можете посмотреть бесплатно Wonder-kas или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ek wonder waar jy is en wat van jou geword het. Ek wonder of jy weet hoe ek jou liefgehad het. Ek wonder wat jy doen en wie nou aan jou sy is. Ek wonder hoe sy lyk en of sy enigiets soos ek is. My wonderkas se rakke is vol herinneringe. Die tye van ons saamwees en al my hart se dinge. Ek soek deur my emosies en alles wat ek dink. Ek maak nou al die rakke van my wonderkas weer blink. Ek wonder watter pad die lewe jou geneem het. Ek wonder of sy draaie jou van stryk gebring het. Ek wonder of jy wonder en ook soms aan my dink. Ek wonder of verlange ooit jou hart laat sink. My wonderkas se rakke is vol herinneringe. Die tye van ons saamwees en al my hart se dinge. Ek soek deur my emosies en alles wat ek dink. Ek maak nou al die rakke van my wonderkas weer blink. My gedagtes aan jou bêre ek diep in my wonderkas Maar elke nou en dan moet ek sy rakke skoon gaan was My wonderkas se rakke is vol herinneringe. Die tye van ons saamwees en al my hart se dinge. Ek soek deur my emosies en alles wat ek dink. Ek maak nou al die rakke van my wonderkas weer blink. ~~~~~~~~~~ Lyrics, visuals and concept: Mel Leonard ( / @lumiversecreations ) Instrumental and vocal generation powered by Suno AI (Visit https://www.suno.ai to learn more) Image and video generation powered by Night Café (https://creator.nightcafe.studio/explore) and/or FlexClip (https://www.flexclip.com/editor/ai-tools) © 2025 Melanie Leonard. All rights reserved. Do not use without permission. Follow me on: / @lumiversecreations / melanie.irschick.leonard https://x.com/Melanie79249543 / ultramel74 / lumiversecreations https://open.spotify.com/album/6RLLuJ...