У нас вы можете посмотреть бесплатно Monique Steyn - Vurebrand (Die Kontrak - Seisoen 2 - Top 3) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Koop of luister 'Vurebrand' hier - https://DieKontrak.lnk.to/Seisoen2MB Volg Monique Steyn op sosiale media: Facebook - / moniquesteynsa Instagram - https://instagram.com/moniquesteynsa?... TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMNLW4tnf/ _____________________________________________________________ Lirieke: Op my knieë gelaat sonder woorde gevoel en hoop In die stof gegooi met my hande styf vas geknoop Soveel keer gevra vir genade en krag van bo Deur jou donker dae het ek altyd in jou bly glo Jou naam deur die roep as ek val Nie weer sê jy is al een Sonder jou is ek nie alleen nie Soos die vure brand het ek weer opgestaan en Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer Vergeet van my nie Sal my nie onder kry nie Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand Jy’t my opgelig uit die stof en my afgeskud Deur getraande oë sien ek merke wat op my sit Tel die stukke op van my hart wat in skerwe lê Nou′s ek aanmekaar maar die krake sal altyd Jou naam deur die roep as ek val Nie weer sê jy is al een Sonder jou is ek nie alleen nie Soos die vure brand het ek weer opgestaan en Sterker aangegaan geweet geglo ek kan Nie weer vergeet van my nie Sal my nie onder kry nie Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand Ek het geleer uit my foute Al my wonde het sout in Jy het dit daar in gegooi Maar nou’s ek sterker as Soos die vure brand het ek weer opgestaan En sterker aangegaan geweet geglo ek kan (Band Build) Nie weer vergeet van my nie Sal my nie onder kry nie Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand Soos die vure brand het ek weer opgestaan en Sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer Vergeet van my nie Sal my nie onder kry nie Gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand