У нас вы можете посмотреть бесплатно WAT DRA JY OP JOU SKOUERS? - 20 MAART 2022 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
WAT JY OP JOU SKOUERS DRA, TEL IN DIE WEERMAG DAWID EN DIE ARK 1 Kronieke 15:1-2 (NLV) Dawid het verskillende geboue vir homself in die Stad van Dawid gebou. Hy het ook ’n plek gereed gekry vir die ark van God. Hy het ’n spesiale tent daarvoor opgeslaan. Daarna het Dawid die volgende instruksies gegee: “Wanneer ons die ark van God dié keer vervoer, mag niemand behalwe die Leviete dit dra nie. Die Here het hulle gekies om die ark van die Here te dra en Hom vir altyd te bedien.” GOD SE TEENWOORDIGHEID VERSKIL IN INTENSITEIT • Ps. 22:3 God woon onder die lofsange van sy mense. • Matt. 1:18 Waar twee of drie in sy Naam saam staan. • 1 Kron. 13:14 Die ark van God het vir drie maande by Obed-Edom se familie in sy huis gebly. Die Here het hom en sy hele huishouding geseën. Wat beteken die ark op die skouers van die Leviete? WAT GEBED IS EN NIE IS NIE • Nie godsdienstige oefening nie, nie ‘n formule in ‘n tyd van krisis nie, nie ‘n geheim vir sukses nie • Ware gebed is die beoefening van die TEENWOORDIGHEID VAN GOD deur gesalfde persone JESUS AS DRAER VAN DIE TEENWOORDIGHEID Matteus 3:16-17 (NLV) Ná Jesus se doop het Hy dadelik uit die water geklim. Net daar gaan die hemel toe vir Hom oop, en Hy sien hoe die Gees van God soos ’n duif op Hom afdaal. Daar kom toe ’n stem uit die hemel wat sê: “Hý is my geliefde Seun, ’n Kind so na my hart.” Waar het Jesus sy kruis gedra? Matteus 11:30 (NAV) “My juk is sag en my las is lig.” WAT DRA JY OP JOU SKOUERS? Die sorge van die wêreld? Is ou Nic weer op jou skouer? Dra jy die INTIEME TEENWOORDIGHEID VAN GOD op jou skouers deur GEBED, deur AANBIDDING, deur jou LEEFSTYL, deur die GELOOF IN DIE WERK VAN JESUS OP DIE KRUIS. #KERK #MENSE #HIERISONS #LEWENSENTRUM