• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord скачать в хорошем качестве

Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord 1 год назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord

Vir meer inligting kontak: Dr. Isabelle van Rensburg [email protected] Flip Erasmus [email protected] Maak gerus ‘n donasie: NG Gemeente Universiteitsoord ABSA Tjekrekening Takkode 632005 540 580 006 Gebruik "orrel" as verwysing OF SNAPSCAN skakel: https://pos.snapscan.io/qr/PXMP8784 (Kies die opsie "Orrel") Die Ikoniese Orrel in NG Universiteitsoord - ’n Juweel van Pretoria se Musiekkuns: Ontdek die mag en majesteit van die orrel in NG Universiteitsoord, 'n simbool van ons erfenis van orrelmusiek in Suid-Afrika. Hierdie ikoniese instrument, gebou in 1967 deur die Suid-Afrikaanse Orrelbouers (SAOB) in samewerking met die adviseur Boudewijn Scholten, is 'n kultuurskat vir NG Universiteitsoord, orreliste en musiekliefhebbers in Suid-Afrika. Met 41 registers, 63 pypreekse en 3027 sprekende pype, is hierdie elektropneumatiese kegellaaiorrel volgens Professor Albert Troskie (Pyporrels in Suid-Afrika, 1992:67), die grootste van sy soort in Suid-Afrika en staan dit uit as een van die groot kerk- en konsertinstrumente. Orrelspel van hoogstaande gehalte geniet sedert die orrel se ontstaan die hoogste aandag met slegs drie orreliste wat in die posisie as orrelis aangestel is: Prof. Chris Lamprecht (1967-1991), Prof. Wim Viljoen (1992-2022) en Dr. Isabelle van Rensburg (2022- ). Die orrel dien nie nét as begeleiding vir gemeentesang nie, maar is óók 'n volwaardige konsertinstrument in Suid-Afrika. Met registrasie wat die Barok tot 21ste-eeuse musiek suksesvol kan aanbied, besit hierdie orrel 'n skat van klankkleure en uitdrukkingsmoontlikhede. Sedert sy ontstaan het die orrel tallose briljante orreliste betower met sy magiese klank. Marie-Claire Alain (Frankryk), Daniel Roth (Frankryk), Jacques van Oortmerssen (Frankryk) David Briggs (Engeland), en Wolfgang Zerer (Duitsland) is slegs 'n paar van die uitnemende internasionale orreliste wat gehore vermaak het. Daar word jaarliks verskeie orrelkonserte aangebied en dit word gereeld deur die musiekgemeenskap in Pretoria as ’n konsertinstrument gebruik. Verskeie orrelstudente het die orrel sedert 1967 as ’n oefeninstrument gebruik en hul eksamens afgelê. NG Universiteitsoord nooi u uit om deel te word van die erfenis van hierdie orrel deur 'n bydrae te maak tot die dringende restourasieprojek. U ondersteuning help om hierdie juweel van ons kultuur in sy oorspronklike glorie te herstel, sodat dit vir nog vele geslagte kan skitter. Kontak gerus Dr. Isabelle van Rensburg ([email protected]) of Flip Erasmus ([email protected]) vir meer inligting oor hoe u kan help om hierdie skat te bewaar. Besoek ons gerus by Duxburyweg 105, Hillcrest, Pretoria, 0083 Besoek gerus NG Universiteitsoord Konsertreeks op ons webwerf: https://www.universiteitsoord.co.za/m... 🎵 Ontdek die Orrel. Bewaar die Erfenis. 🎵

Comments
  • 3 дня назад
    "Le Messie" de Haendel à la cathédrale de Lausanne - ARTE Concert
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Chorale Prelude on “As the Deer Pants for the Water”, composed by Prof. Theo van Wyk 1 год назад
    Chorale Prelude on “As the Deer Pants for the Water”, composed by Prof. Theo van Wyk
    Опубликовано: 1 год назад
  • КАК ЗВУЧАЛА МУЗЫКА БАХА 300 ЛЕТ НАЗАД 8 дней назад
    КАК ЗВУЧАЛА МУЗЫКА БАХА 300 ЛЕТ НАЗАД
    Опубликовано: 8 дней назад
  • Laerskool-revue-finaal: Revue – kykNET 7 лет назад
    Laerskool-revue-finaal: Revue – kykNET
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Sarah Brightman - A Christmas Symphony (Full Show) 5 дней назад
    Sarah Brightman - A Christmas Symphony (Full Show)
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 18,000 strangers sing ‘Africa’ by Toto 2 года назад
    18,000 strangers sing ‘Africa’ by Toto
    Опубликовано: 2 года назад
  • Handel's Organ Concerto in B-flat Major, Op. 4, No. 2 at St. John the Divine, NYC 1 день назад
    Handel's Organ Concerto in B-flat Major, Op. 4, No. 2 at St. John the Divine, NYC
    Опубликовано: 1 день назад
  • Carol of the Bells [Shchedryk] near the frontline in Ukraine 3 дня назад
    Carol of the Bells [Shchedryk] near the frontline in Ukraine
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Kaskarfees Orrelkonsert - 9 Augustus 2023 | 14:00 2 года назад
    Kaskarfees Orrelkonsert - 9 Augustus 2023 | 14:00
    Опубликовано: 2 года назад
  • Chciał rozbioru Polski, stracił wszystko. Kleszcze Lubomirskiego 1 день назад
    Chciał rozbioru Polski, stracił wszystko. Kleszcze Lubomirskiego
    Опубликовано: 1 день назад
  • Universiteitsoord word 65 jaar oud! 4 месяца назад
    Universiteitsoord word 65 jaar oud!
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Dlaczego Tusk nie uczestniczył w obchodach 107. rocznicy Powstania Wielkopolskiego w Poznaniu? 5 часов назад
    Dlaczego Tusk nie uczestniczył w obchodach 107. rocznicy Powstania Wielkopolskiego w Poznaniu?
    Опубликовано: 5 часов назад
  • Hilversum 3 - Herman van Veen - Martin Mans orgel 7 месяцев назад
    Hilversum 3 - Herman van Veen - Martin Mans orgel
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Nigerian Girl Has The Most INSANE Voice | Christina Perri - A Thousand Years 1 год назад
    Nigerian Girl Has The Most INSANE Voice | Christina Perri - A Thousand Years
    Опубликовано: 1 год назад
  • AI to oszustwo? „Ludzki mózg nie jest maszyną” | Thomas Sudhof (Nobel) 19 часов назад
    AI to oszustwo? „Ludzki mózg nie jest maszyną” | Thomas Sudhof (Nobel)
    Опубликовано: 19 часов назад
  • Chopin 22 часа назад
    Chopin "Torrent" Failed, Straight to Impromptu Fantaisie on Stage
    Опубликовано: 22 часа назад
  • Plan Zeleńskiego! Czy Trump się zgodzi? Koniec konfliktu? — dr Krzysztof Rak i Piotr Zychowicz 8 часов назад
    Plan Zeleńskiego! Czy Trump się zgodzi? Koniec konfliktu? — dr Krzysztof Rak i Piotr Zychowicz
    Опубликовано: 8 часов назад
  • Oficerowie RAF nie chcieli podać im ręki — dopóki Dywizjon 303 nie ocalił im życia w walce 1 день назад
    Oficerowie RAF nie chcieli podać im ręki — dopóki Dywizjon 303 nie ocalił im życia w walce
    Опубликовано: 1 день назад
  • ŻIGOLAKI PRL: 10 aktorów, którzy ZASPOKAJALI starzejące się gwiazdy dla kariery 4 дня назад
    ŻIGOLAKI PRL: 10 aktorów, którzy ZASPOKAJALI starzejące się gwiazdy dla kariery
    Опубликовано: 4 дня назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5