У нас вы можете посмотреть бесплатно WAT DOEN DIE VUUR IN MY? - 1 FEBRUARIE 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
DATUM: 1 FEBRUARIE 2026 (OGGEND) PREDIKER: MORNÉ KRUGER TEMA: WAT DOEN DIE VUUR IN MY? 1 Konings 18:31-32 (NLV) Hy het twaalf klippe gevat, een vir elke stam van die nageslag van Jakob vir wie die Here gesê het: “Jou naam sal Israel wees.” 1 Konings 18:38-39 (NLV) Onmiddellik het daar vuur van die Here gekom en die offer verbrand, asook die hout, die klippe en die grond. Dit het selfs die water in die sloot opgedroog. Toe die volk dit sien val hulle op die grond en roep uit: “Die Here is God! Die Here is God!” Levitikus 6:12-13 (NLV) “Intussen moet die altaarvuur bly brand; dit mag nie uitbrand nie. Die priester moet elke oggend hout op die vuur gooi en die daaglikse brandoffer daarop sit. Hy moet dan die vet van die maaltydoffer bo-op die daaglikse brandoffer verbrand. Onthou, die vuur op die altaar moet te alle tye bly brand. Dit mag nooit uitbrand nie.” Exodus 3:5b (AFR53) Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan is heilige grond. Jeremiah 20:9b (NKJ) But his word was in my heart like a burning fire shut up in my bones; … Lukas 24:32 (AFR53) En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie? Jesaja 10:27 (AFR53) En in dié dag sal sy las afgly van jou skouer en sy juk van jou nek, en die juk sal tot niet raak vanweë die vettigheid. Handelinge 28:3 (AFR) En Paulus het ʼn klomp droë hout bymekaargemaak en op die vuur gesit, en ʼn adder het weens die hitte uitgekom en aan sy hand vasgebyt.