У нас вы можете посмотреть бесплатно HOSANNAH-Welkom die Koning || TS Pretorius или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hosanna – Red ons, Here! Palmtakke waai, en die mense roep: “Hosanna!” – Red ons, Here! In dié eenvoudige maar kragtige uitroep lê 'n diep verlange na ’n Verlosser, ’n Koning. Die palmtak was ’n simbool van oorwinning, maar Jesus se oorwinning lyk nie altyd soos ons dit verwag nie. Wat doen jy as Jesus nie is wie of wat jy verwag nie? Wanneer planne nie uitwerk nie? Wanneer die wêreld se antwoorde leeg bly? Rig jou oë op na God! Soos Sagaría 9:9 sê, “Jou Koning kom na jou toe, hy is nederig.” Kyk op – lift your eyes! Moenie blind staar teen wêreldse dinge nie. Soos Kolossense sê: “Hou jou gedagtes op die dinge daarbo.” Ons is nie geroep om alles te verstaan nie, maar om te glo – om getrou te wees, om Hom te volg, selfs wanneer dit moeilik is. God is met jou. Jesus weet beter. Moenie vaskyk in jou eie planne nie – volg Sy manier. Roep: “Hosanna!” en vertrou Hom om die pad te wys. Is Jesus die Koning van jóú lewe? Is daar iets wat jy moet uitklaar met Hom? Glo vandag dat Hy weet wat Hy doen – Hy is getrou, en Hy is hier. @TheChosenSeries #Hosanna