• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Bultfontein Boere Beplan Klasaksie - Toekoms in Aksie скачать в хорошем качестве

Bultfontein Boere Beplan Klasaksie - Toekoms in Aksie 6 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Bultfontein Boere Beplan Klasaksie - Toekoms in Aksie
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Bultfontein Boere Beplan Klasaksie - Toekoms in Aksie в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Bultfontein Boere Beplan Klasaksie - Toekoms in Aksie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Bultfontein Boere Beplan Klasaksie - Toekoms in Aksie в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Bultfontein Boere Beplan Klasaksie - Toekoms in Aksie

BOERE BEPLAN KLASAKSIE - 2019 1. Hierdie beplande klas-aksie is geweldig kompleks en sal ek ongelukkig weens die sensitiwiteit van die aangeleentheid nie alle aspekte op sosiale media kan bespreek nie, maar in kort die volgende: 2. Die Bewusmakings-komitee in Bultfontein het in Aug 2018 ontstaan met die visie om boere wat nie finansiering kon kry, by te staan met inset-kostes. 3. Deur groot genade het ons daarin geslaag om insette (saad, diesel ens) te bekom om ongeveer 26 000 ha sonneblom en mielies aan te plant indien die Liewe Vader aan ons reën skenk. 4. Die missie van ons komitee is om voortgesette hulp te bekom om hierdie boere sover moontlik by te staan om hul in staat te stel om weer op hul voete te kom. 5. Die klas-aksie het uit hierdie missie voortgespruit aangesien ons voortdurende deur instellings gedreig word en daar voortdurende eise aan ons boere gestel word deur hierdie instellings wat net onmoontlik is om aan te voldoen in hierdie omstandighede. 6. Die visie van hierdie klas-aksie is om die finansiële instellings deur die hof te nader om ons behulpsaam te wees in hierdie droogte ramp, aangesien ons as boere nie alleen die skuld en risiko kan dra in hierdie natuurramp nie. 7. Ek wil dit baie duidelik maak dat hierdie nie ń aksie is waarin ons alle skuld aangegaan ontken of alle blaam op die instellings wil plaas nie. Ons wil bloot die instellings so ver kry om ook hul aandeel in hierdie situasie te erken en om ons as boere met die nodige respek te behandel. 8. Die fynere besonderhede van hierdie aksie kan ongelukkig nie op hierdie stadium volledig behandel word nie en daarom sal ons ń inligtings vergadering belê waarheen elke streek ń afvaardiging kan stuur om meer inligting te bekom. 9. Ons het egter volledig ondersoek ingestel en is deur die regsverteenwoordigers meegedeel dat hier wel baie goeie meriete is om só ń aksie te loods. 10. Die regsverteenwoordigers is Pagel & Schulenburg van Rosebank Jhb en hulle word bygestaan deur adv Conraad Acker van die Jhb balie. 11. Hulle het baie ondervinding in bank aangeleenthede. 12. Die bankbesonderhede waarin donasies betaal kan word is: Pagel Schulenburg Trust ABSA Tjek rek nr: 4054470877 Verwysing: BEWUS Alle batalingsbewyse moet gestuur word na: Johan Pienaar juniorp@mweb.co.za Lede van TLU kan ook hul bydrae direk aan TLU oorbetaal wat dit dan weer aan Pagel Trust rek sal oorbetaal. Bankbesonderhede van TLU: TLU Eiendomsreg Fonds ABSA Silverton Rek nr: 4050400686 Verw: BEWUS Bewys van betaling moet gestuur word na: fin@tlu.co.za asook aan juniorp@mweb.co.za 13. Hierdie aksie spruit voort uit geweldig baie navorsing wat die afgelope paar maande gedoen is en ons sal hierdie inligting met graagte op ń latere stadium met elkeen wil deel. 14. U is meer as welkom om my enigetyd te skakel indien u of u organisasie meer wil weet rakende hierdie aksie. Baie dankie vir die ongelooflike positiewe terugvoer wat ons tot dusver ontvang het. Dit is slegs met julle hulp wat hierdie aksie kan slaag. Groete Christo Snyman (082 856 6541)

Comments
  • BEK - Landbou is in krisis wat SA hard gaan klap - Spoedige besluite nodig ~ Bennie van Zyl 5 дней назад
    BEK - Landbou is in krisis wat SA hard gaan klap - Spoedige besluite nodig ~ Bennie van Zyl
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Skole Kook - Hoërskool Bultfontein - 16 Mrt 2018 7 лет назад
    Skole Kook - Hoërskool Bultfontein - 16 Mrt 2018
    Опубликовано: 7 лет назад
  • БЕК - Генеральный директор департамента сельского хозяйства г-н Мукетса Рамасоди после пресс-конф... 2 дня назад
    БЕК - Генеральный директор департамента сельского хозяйства г-н Мукетса Рамасоди после пресс-конф...
    Опубликовано: 2 дня назад
  • BEK - Bennie van Zyl sien plaaslike vervaardiging van entstowwe as toekomsmusiek te midde van ramp 2 дня назад
    BEK - Bennie van Zyl sien plaaslike vervaardiging van entstowwe as toekomsmusiek te midde van ramp
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Toyota Cheetahs visiting Bultfontein 3 года назад
    Toyota Cheetahs visiting Bultfontein
    Опубликовано: 3 года назад
  • Bultfontein – We Marvelled at the Well-Preserved Historic Jail Cell! Ep 357 2 года назад
    Bultfontein – We Marvelled at the Well-Preserved Historic Jail Cell! Ep 357
    Опубликовано: 2 года назад
  • Почему римский БЕТОН прослужит 2000 лет, а наш — умрёт через 50 лет 3 месяца назад
    Почему римский БЕТОН прослужит 2000 лет, а наш — умрёт через 50 лет
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • BEK - 12900 entstowwe is min in huidige krisis, produksie moet nou verhoog word ~Frikkie Marè RPO 2 дня назад
    BEK - 12900 entstowwe is min in huidige krisis, produksie moet nou verhoog word ~Frikkie Marè RPO
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 2026 Winter#15 Teks perdaryti pirties grindis. 1 час назад
    2026 Winter#15 Teks perdaryti pirties grindis.
    Опубликовано: 1 час назад
  • Die beste oplossing vir baal-hantering - Manitou by Hooidag 2026 9 дней назад
    Die beste oplossing vir baal-hantering - Manitou by Hooidag 2026
    Опубликовано: 9 дней назад
  • Wat behels die Boere-Afrikaner Adviesraad? ~ Adv Pieter Aucamp verduidelik 4 дня назад
    Wat behels die Boere-Afrikaner Adviesraad? ~ Adv Pieter Aucamp verduidelik
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Почки скажут вам: всего 1 стакан перед сном и ночные походы в туалет исчезнут | ПАМЯТЬ И МОЗГ 3 недели назад
    Почки скажут вам: всего 1 стакан перед сном и ночные походы в туалет исчезнут | ПАМЯТЬ И МОЗГ
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Ontdek die toekoms van volhoubare landbou met Kleinskuur Akwaponiese Stelsels 2 недели назад
    Ontdek die toekoms van volhoubare landbou met Kleinskuur Akwaponiese Stelsels
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Two Horns Agri is die nuwe eienaar van 'n 11 jaar oue Jones Pilmasjien. 2 месяца назад
    Two Horns Agri is die nuwe eienaar van 'n 11 jaar oue Jones Pilmasjien.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Adviesraad gaan voortaan die BAV van advies voorsien - Steyn vön Ronge reageer op hierdie inisiatief 10 дней назад
    Adviesraad gaan voortaan die BAV van advies voorsien - Steyn vön Ronge reageer op hierdie inisiatief
    Опубликовано: 10 дней назад
  • Steenhuizen se broek bewe - SAAI het streep getrek om BEK-krisis self te hanteer. Maak pad John! 11 дней назад
    Steenhuizen se broek bewe - SAAI het streep getrek om BEK-krisis self te hanteer. Maak pad John!
    Опубликовано: 11 дней назад
  • Почему средневековое железо никогда не ржавело, а ваше умирает через 2 года 3 месяца назад
    Почему средневековое железо никогда не ржавело, а ваше умирает через 2 года
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Dames luister - Laurika du Bois - Agriskills Opedag - Cullinan Pretoria - Landbou opleiding 3 недели назад
    Dames luister - Laurika du Bois - Agriskills Opedag - Cullinan Pretoria - Landbou opleiding
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Kennis in landbou is 'n groot bate van ons land ~ Agriskills Opedag ~ Bennie van Zyl 2 недели назад
    Kennis in landbou is 'n groot bate van ons land ~ Agriskills Opedag ~ Bennie van Zyl
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Лучшие животные для разведения на участке в 1 акр (большинство людей выбирают НЕ тех) 4 недели назад
    Лучшие животные для разведения на участке в 1 акр (большинство людей выбирают НЕ тех)
    Опубликовано: 4 недели назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5