У нас вы можете посмотреть бесплатно Episode 10. Hemelbesem Hulle lag nog steeds или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In die finale episode van season 1 briek ons by Hemelbesem en fokus op sy 'Hulle lag nog steeds' wat n opvolg track is van 'Hulle lag jou uit. 'Hemelbesem aka Origin-o aka Silence Kullid het geen introduction nodig as dit kom by Afrikaanse hiphop nie. Hy is n legend, 'n G.O.A.T en is al vir n getuime tyd een van die toonaangewende mcees in Afrikaanse hiphop en n top Afrikaanse lyricist. Sy betrokkendheid in die kunstenaarswereld is welbekend en inspire baie mcees om beter te skryf en meer in te sit in hul digkuns. Hy is beslis n top 3 of all time op my lys. Hemelbesem is die inspirasie agter die benaming van Brieke op Lirieke in een van sy tracks waar hy se: MY LIRIEKE TRIGGER NIGGAZ SE BRIEKE. HEMELBESEM is n LEEU