У нас вы можете посмотреть бесплатно Stoomtrein - Tussen die Bottel en die Bybel или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Apple Music: goo.gl/Y1Xkgb Facebook: www.facebook.com/Stoomtreinband Twitter: / stoomtrein1 Website: stoomtrein.co.za Wie is Stoomtrein? Stoomtrein is n Afrikaanse country band uit die hartjie van Gauteng. Met hul unieke “brand” van country-musiek, bring die twee gesoute veteraan musikante ‘n hoë standaard en klas tot die Afrikaanse musiekbedryf. Stoomtrein se self getitelde debuut EP het al die elemente van pure “honkey-tonk” country. Met kleurvolle lirieke oor hartseer, verhoudings en whiskey, gemeng met sterk aangedrewe ritmes en harmonie is Stoomtrein se aanslag ‘n klank wat ‘n leemte vul in die hedendaagse Afrikaanse country-musiek milieu. Stoomtrein se musiek is gemik op die werkersklas en vertel stories wat resoneer met elke hardwerkende man en vrou wat hou van ‘n goeie tyd. Met n sterk passie vir musiek en danksy jare se ervaring in die musiekbedryf, sowel as duisende ure van verhoog-ondervinding, werk die twee musiekante saam soos n goed geoliede masjien. In n wêreld wat besmet is met “backtracks” en “copycats” bring Stoomtrein n egtheid aan Afrikaanse country-musiek. Stoomtrein bestaan uit: Vern Daysel (Hoofsanger en Kitaarmeester) Die vuur wat die water kook! Die stoom wat die fluitjie blaas! Quintin Butler (Dromme en bystemme) Die wiele wat jou ritmies dra na jou eindbestemming!