У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is die BOUSTENE vir lees? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Om suksesvol te kan lees in Afrikaans, moet daar sekere BOUSTENE in plek wees. Kinders moet eerstens hulle klanke sowel as klank kombinasies baie goed ken (en ook bewus wees van verskillende aksente en dat 'n mens ander se aksente moet respekteer). Indien klanke baasgeraak is, kan woorde aangepak word. Daarna kan ons oorgaan om sinne te lees en dan paragrawe. Die uiteindelike doel is om die kinders te motiveer om 'n heerlike storie of feite boek te kan lees met begrip. Hierdie video verduidelik vir die kinders hoe belangrik is die boustene vir lees met die vergelyking van 'n huis. Indien 'n huis se fondament nie stewig is nie, dan sal die huisie inmekaar tuimel. 💥 Drukbare hulpmiddels beskikbaar vir hierdie les: (Klik op die skakel om joune teen 'n baie lae koste aan te skaf.) https://www.teacharesources.com/produ... 💥Waarom I can/Ek kan Pleasant memories for educators se GRATIS Afrikaanse Opvoedkunde video’s? 💙 Uniek 💙 Kleurvol 💙 Interaktief 💙 Kindervriendelik (jy kan met ‘n geruste hart jou kind alleen los met ons video’s) 💙 Pas in by enige kurrikulum wat jy reeds gebruik 💙Ontwerp deur ‘n gekwalifiseerde onderwyseres 💙DIT IS GRATIS!!!!!!!! 💥Hoe kan jy ons ondersteun? 💙SUBSCRIBE asseblief op ons kanaal – sodoende bereik ons video’s meer opvoeders en kinders (DIT IS GRATIS!!!!! – Druk net die rooi knoppie) 💙Deel die video skakels en nie die afgelaaide video’s nie – sodoende kry ons meer views en sien meer opvoeders en kinders ons video’s 💙Raak deel van ons ander platforms. Educational platforms: 🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel / @pleasantmemorieseducation-ican 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page: / icanmagdaehlers 🌻Afrikaans.com webtuiste https://afrikaans.com/leerhulp/pleasa... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM: / pleasantmemorieseducation 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Tiktok #icanekkantiktok https://www.tiktok.com/@pleasant_memo... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Pinterest https://pin.it/3G7TL4T 🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA): https://www.teacharesources.com/selle... 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ... Travel and photography: 🌻PEXELS PHOTOGRAPHY https://www.pexels.com/@magda-ehlers-... 🌻 Pleasant memories inspiration – YOUTUBE channel / @magdaehlerspexels 🌻Pleasant Memories photography: Instagram https://www.instagram.com/magda_ehler... #leerlees #afrikaans #graad1