У нас вы можете посмотреть бесплатно Graad 9 Breuke #1: Inleiding или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hi! Hierdie is die begin van die Graad 9 Breuke reeks. Begin hier as jy onseker is oor enige terminologie. Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: ------------------------------- 00:07 Inleiding 00:32 Teller en Noemer 01:20 Onegte Breuke 02:26 Gemengde Breuke 04:54 Einde ------------------------------- Vir nog videos, kyk hier 👇: Vir die volgende video, click hier: • Graad 9 Breuke #2: Onegte en Gemengde Breu... As julle nog videos in die Graad 9 reeks soek, kyk hier: • Graad 9 Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄: / wiskundemetmargie Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer. As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂