У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Nagmaal - onthou om te onthou или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Nagmaal handel in die eerste plek oor wat Jesus vir ons gedoen het. Dit is interessant dat as ons die evangelies lees was Jesus nooit die gasheer van etes nie maar hier by die laaste Paasmaaltyd is Jesus in die rol van die Gasheer. Jesus sê in Luk 22:19 "Gebruik dit tot my gedagtenis". Ons lees dit baie en die dominee sê dit gereeld by die Nagmaal. Wat beteken hierdie word gedagtenis- is dit maar om bloot terug te dink en te onthou wat Jesus vir ons gedoen het. Dit is so ja, maar dit is 'n verskraling van wat die woord "gedagtenis" werklik beteken. Kom luister saam en jy sal aangenaam verras wees om te hoor wat hierdie woord "gedagtenis", in grieks "anamnesis", werklik beteken. Jy sal op heeltemal 'n nuwe wyse die Nagmaaltafel betree......