У нас вы можете посмотреть бесплатно RSG Bekbasaar: Land en Sand: Freek Robinson или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In 1975, vanjaar 50 jaar terug, is daar die eerste keer televisieuitsendings in Suid-Afrika gewees hoewel dit nog toetsuitsendings was. Die legendariese uitsaaier en joernalis, Freek Robinson het in 1975 by SAUK-TV begin werk. Freek het Land en sand met Pieter Steyn gesels oor sy liefde vir vis-skiet in die see, die debat tussen Nelson Mandela en FW de Klerk waarna 800 miljoen mense gekyk het, die dag toe hy amper sy lewe verloor het in Soweto en vele ander groot nuusgebeure waarvan hy 'n getuie was. Ook sy dae as aanbieder van Praat Saam op RSG. Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.