У нас вы можете посмотреть бесплатно RSG Bekbasaar: Land en Sand: Brand Pretorius или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hy was ’n sakeleier wat deur die destydse Financial Mail-redakeur, Barney Mthombothi, as ’n fontein van kennis en menslikheid beskryf is. Hy het ’n reuse rol gespeel om Toyota in Suid-Afrika die markleier in voertuigverkope te maak. Brand Pretorius se passie is leierskap en mense. Hy het Land en sand met Pieter Steyn gesels oor sy suksesse by Toyota, hoe hy bankrot McCarthy- maatskappe met miljarde rande se skuld omgedraai het… en hoe sykouse hom uit ’n penarie gered het. Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.