У нас вы можете посмотреть бесплатно Vir die Voëls-fliek: HoekaToeka trek 'n nuwe baadjie aan или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Vir Huisgenoot se eeufeesfliek, Vir die Voëls, het die talentvolle sangeres Charlize Berg en die vervaardigers Hugo Ludik en Vaughan Gardiner kragte saamgesnoer om vir die treffer Hoeka Toeka ’n nuwe baadjie aan te trek. Carike Keuzenkamp se oorspronklike weergawe word gehoor in die fliek, wat vanaf 25 November in teaters draai, maar Charlize, Hugo en Vaughan se weergawe gaan as ’n musiekvideo uitgereik word en vanaf 15 November 2016 oor die radio opklink. “Dit was senutergend om Carike Keuzenkamp se skoene vol te staan,” sê Charlize. “Maar Hugo en Vaughan het die spreekwoordelike tweede myl saamgeloop en hul stempel op die liedjie afgedruk. Hulle het die klank vir my stem en styl verwerk, maar dit getrou aan Carike gehou,” sê Charlize. “Die eindresultaat is iets besonders. Dis ongelooflik mooi en kreatief, met verskillende harmonieë en hoë note.” Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, / huisgenoot en / huisgenoot