У нас вы можете посмотреть бесплатно God se omheining om sy kinders te beskerm. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
TEMA: God se omheining om sy kinders te beskerm. Ds Carel Jansen 25 Januarie 2026 (Aand) Skrifgedeelte: Eksodus 19:1 – 9; Matteus 5:17 – 20. Fokusverse: Heidelbergse Kategismus, Sondag 34. Vroeër jare het baie mense hulle eie hoenders tuis aangehou. In Woolworths-taal: vrylopende hoenders. Nie die wat in sg batterye aangehou word nie ... of dit nou lêhenne of braaikuikens is. En vandag begin al hoe meer op eie werf hulle hoendertjies aanhou. Vrylopend, ja, en tog binne ’n omheinde gebied – daarbinne mag hulle vry rondloop. Maar daardie hoendertjies sien deur die sifraad van die omheining dat daar ’n baie groter wêreld is wat bes moontlik baie meer vir hulle kan bied … En dan gebeur dit, as hulle ‘n opening kry ... kruip hulle uit ... Lekker, die vryheid van die wye wêreld.