У нас вы можете посмотреть бесплатно Die wipplank van ons lewe in geloof или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
TEMA: Die wipplank van ons lewe in geloof Ds Carel Jansen 25 Januarie 2026 (Aand) Skrifgedeelte: Johannes 7:16 – 18 en Johannes 14:15 – 17 en 1 Johannes 4:7 – 13. Romeine 7:14 – 25. Fokusverse: Heidelbergse Kategismus, Sondag 33. Kyk na hierdie prentjie ... soveel van ons het as kinders het van tyd tot tyd in ons dorp se speelparkie gaan speel, met die swaai, die wipplank en glybaan. Van hierdie tipe ontspanning kry jy vandag nog in baie restourante ... om die kinders mee besig te hou ... en baie het so ‘n opset by hulle huise ... vir hulle kinders ... en maatjies wat kom speel. Die wipplank ... gewoonlik moet die persone aan elke kant so naastenby dieselfde weeg ... dan werk dit lekker. Ja, die opwinding as jy opgaan ... en sovele kere as jy afkom en die grond tref ... dis partykeer seer vir jou boude. https://docs.google.com/document/d/1o...