У нас вы можете посмотреть бесплатно Maak jy God se goeie ontwerp sigbaar? - Sondag 1 Februarie 2026 - Dr. Griffel van Wyk или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Skrifgedeeltes: Deut. 4:5-8; 1 Konings 10:1-10 en v13; 1 Konings 11:1-3; v9-11; Lukas 11:31. Spring na Skrifgedeelte en preek - 19:08 Oorsig: Mense wat lewe soos God die lewe bedoel het om gelewe te word, maak God en sy goeie bedoelings in die proses sigbaar vir ander wat dit nie ken nie, vir mense wat self moet probeer sin maak van die lewe, en net hulle eie idees en gevoelens het om hulle te lei. God het Israel, en later sy kerk, geroep om hierdie rol in die wêreld te speel: Om ‘n toonbeeld te wees van God se goeie ontwerp en God sigbaar te maak. Maar selfs ons wat geroep is, skiet tekort. Ons bly nie by wat God sê nie, en wys dan ‘n skewe beeld van God. Ons ontdek hoe dit als werk, en hoe Jesus se werk in ons swakheid, eintlik God se beeld in ons nog helderder maak vir die mense van Rustenburg.