У нас вы можете посмотреть бесплатно Wat is jou roeping in Rustenburg? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 15 Februarie 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Skrifgedeelte: Jesaja 32:1-8 Spring na Skrifgedeelte en preek - 16:45 Oorsig: Dit gebeur dikwels dat Christene van tyd tot tyd kan dink: “Dit gaan so woes rondom ons of in my lewe, ek gaan eerder net fokus op my eie oorlewing.” Ons vergeet dan om te vra: “Hoe wil die Here my in hierdie omstandighede gebruik? Waarvoor roep die Here my hier?” God help ons in Jesaja 32 om ons werk te verstaan. Hy skets ‘n prentjie van Jesus en sy amptenare wat leef in omstandighede wat ontrafel het, hulle roeping en werk steeds uitleef, en wat die effek daarvan op mense rondom hulle kan wees. Ons leer dus wat ons roeping behels in moeilike tye, en hoe dit ons vriende en omgewing kan beïnvloed.