У нас вы можете посмотреть бесплатно Sal God jou wil gebruik? - Dr. Griffel van Wyk - Sondag 25 Januarie 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Skrifgedeelte: Matteus 5:1-16 Spring na Skrifgedeelte en preek - 18:31 Oorsig: In Rustenburg het ons ‘n groot deel van die Afrikaanse gemeenskap wat Jesus nie regtig ken of volg nie, al het hulle dalk al van Hom gehoor, en dink hulle selfs oor hulleself as Christene. En dis nie mense doer ver nie. Dit is mense wat dalk in jou klas is by die skool, of langs jou bly, of saam met jou werk of selfs familie is. Watter tipe mense sal God gebruik om daardie mense te bereik? Soek Hy “sterk” Christene? Dalk net die “slim” Christene? Wie is ideaal vir God om sout en lig te kan wees in Rustenburg? Ons trek hierdie kwartaal by die laaste tema van ons “Gesonde Gemeente Proses” naamlik die groot opdrag om dissipels te maak van alle nasies. Ons gaan DV hierdie kwartaal aandag gee aan hoe ons dink oor mense wat Jesus nie ken of volg nie, en hoe om ‘n veilige gemeente te wees wat mense opvang wat God op ons pad sit.