У нас вы можете посмотреть бесплатно 💖 𝗩𝗔𝗟𝗘𝗡𝗧𝗬𝗡𝗦𝗪𝗘𝗘𝗞 💖 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
💖 𝗩𝗔𝗟𝗘𝗡𝗧𝗬𝗡𝗦𝗪𝗘𝗘𝗞 💖 📅 9–13 Februarie 2026 Kom vang saam Orie-gees dié Valentynsweek! 🌹 👉 Geen koste verbonde van Maandag tot Donderdag. 👉 Leerders dra steeds skoolklere – slegs bykomstighede volgens die tema. ⭐❤Maandag: Liefde vir Sport 🏉⚽ Dra enige bykomstighede van jou gunsteling sport. ⭐❤Woensdag: Liefde vir Diere 🐾 Bring dierekos en/of speelgoed. Dra jou gunsteling dier-bykomstighede. ⭐❤Donderdag: Liefde vir Ories ❤️ Rooi bykomstighede: 🔴 Rooi kouse • 🔴 Rooi lint • 🔴 Rooi belt ⭐❤Vrydag: Valentynsdag 💕 👕 R10 sivvies – Dra rooi, wit of pienk. 🎬 Junior Fliek: 13:30 in die saal (R20) 🎶 Senior Hop: 17:30 in die saal (R20) 🌟 Ons sien uit na ’n week vol liefde, pret en Orie-trots! 🌟