У нас вы можете посмотреть бесплатно 💰 Wat kan ons verwag van Mini-Begroting? | 11 November 2025 | Ekonomiese Oorsig или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Welkom by hierdie week se Ekonomiese en Risiko Oorsig, met trots aan jou gebring deur FFG Group of Companies. Ons gesels soos altyd met Prof. Waldo Krugel van die NWU - North-West University oor die jongste ekonomiese ontwikkelings. Wat kan ons verwag van hierdie week se mini-begroting? Daar heers duidelik ’n positiewe gevoel – SARS het sterker ingevorder as verwag, en die regering bly steeds onder die bestedingsteikens, wat vir die Minister broodnodige speelruimte bied. Maar wat gaan gebeur met die R370 toelaag – en waarheen gaan die ekstra fondse vloei? Ons kyk ook na hoekom die goudprys en die Rand tans so sterk presteer. Daarna gesels ons met Daan Hugo van FFG oor moontlike rooi ligte tydens planttyd wat jy in jou versekering moet oorweeg. Kan boere nog steeds vir hael verseker word? 👉 Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #AMT #ekonomie #Rand #goudprys #minibegroting #FFG #risikobestuur #LandbouInnovasie #versekering #AMTInsights #ekonomieseoorsig