У нас вы можете посмотреть бесплатно Rand/Dollar - Hoekom nou swakker? 5 Nov 2025 | Ekonomiese Oorsig или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Welkom by hierdie week se FFG Ekonomiese en Risiko Oorsig! 💼 Ons gesels met Prof. Waldo Krugel van NWU oor hoe belangrik volgende week se mini-begroting vir Suid-Afrika is, en hoekom die Rand verlede week verswak het teenoor die Dollar. 🇿🇦💵 Daar is ook interessante gesprekke oor die politieke skuiwe tussen die Republikeine en Demokrate in die VSA - en plaaslik - hoe enige teken van RNE-denke tans die Rand en rentekoerse positief kan beïnvloed. Hierna sluit Christiaan van FFG by ons aan om oor langtermyn-beleggings in die landbouomgewing te praat, en ons kyk of dit dalk nou die regte tyd is om sonkrag (solar) op jou plaas te installeer. ☀️🚜 Met trots aan jou gebring deur FFG Group of Companies. 💙 Bly op hoogte van die nuutste sake en ekonomiese tendense hier 👉 https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s...