У нас вы можете посмотреть бесплатно ‘Bak en Boer’ saam met Yara en Bertus Basson | EPISODE 3: Viskopsop uit die Weskus. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Dit is inderdaad tyd vir die DERDE EPISODE van die boeiende reeks Bak & Boer! Ons maak iets anders: Viskop-Sop saam met Yara, Aartappel SA en bekende sjef; Bertus Basson. Kom kuier saam om die kole en geniet die geselsies oor die reis van ‘n aartappel; grond tot mond. 🥔✨ 🌟 Yara: Wêreldleier in plantvoeding: Ontdek hoe Yara se innoverende plantvoedingsprodukte, oesopbrengste kan verhoog en ook 'n bydra lewer tot die groei van herlewingslandbou in Suid-Afrika. 🍽️ Met Bekende Sjef Bertus Basson Die Suid-Afrikaanse kookkuns-ikoon Bertus Basson wys ons hoe die nederige aartappel in die kombuis kan skyn. Met sy kundigheid en passie verander Bertus eenvoudige bestanddele in kulinêre meesterstukke. 🔍 Kundige insigte: Pieter Brink, Bestuurder van Landboukundige Dienste en Navorsing by Yara, deel sy diep kennis oor volhoubare boerderypraktyke. Ons hoor ook van dr. Carmen Muller van Aartappels Suid-Afrika, wat haar uitgebreide navorsing en kundigheid oor aartappelverbouing en die impak daarvan op die Suid-Afrikaanse landbou bring. 👉 Teken in op ons kanaal vir meer inspirerende episodes oor herlewingslandblou en kulinêre innovasie! RESEP (In English) Viskop Sop Yield: 8 Portions Prep Time: 45 minutes Ingredients: 1kg Halved Fish Heads 500g Abby Potatoes, diced 2l Hot Water 3tbsp Canola Oil 1 Fennel Bulb, diced 4 Shallots, sliced 4 Garlic Cloves, Crushed ½ Large Leek, diced 30g Chopped Parsley 5 Bay leaves 1 Sprig of thyme Salt to taste Lemon to taste Method: • Start by heating a large pot and add the oil, shallots, fennel, leek and garlic to the pot and sweat it off. • Once the veg starts to colour, add the potaotes, thyme and bay leaf. • Neatly pack the fish heads on top of the vegetables and top up with water. • Cook covered until the potatoes are tender for +- 30 minutes. • Season the soup with salt and lemon, add the parsley right at the end and serve. ENJOY!