У нас вы можете посмотреть бесплатно Min Shaw - Ek wandel met Hom (Kant 1) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Music Ed. Saggies en teer is die roep stem van Jesus is nie alleenlik ‘n bekende lied nie maar is verbind aan die werklike stem van God. Sy stem wat roep deur sy wonderlike lewenswoord, ook deur die sling van die lieflike geinspireerde liedere. Die hedendaagse behoeftes van die mens is groot en onbeskryfik, jonk en oud is op in soektog na hoop, innerilke rus, kalmte, vrede en ewigheids versekering. Bekend en bemind het Min Shaw vir die afgelope jare duisende luisteraars se innerlike gestreel met bewondering jeens haar sangtalelent. Op haar lewenspad as pelgrim hat Min ‘n stem gehoor, ‘n stem so anders, ‘n stem so saggies en teer. Dit was die stem van Jesus. Deur geloof het sy haar innerlike harstdeur wyd oop gemaak en Jesus het ingegaan om die middelpunt van haar lewe te word. ‘n innerike ander Goddelike bestuur. Die Mens se onsekerheid kan vervang word met ‘n Blye versekering, Jesus is myne, ja soetste Naam in Engelekring, en al wat my bekoor is Jesus. Met groot dank en aan God al die ere sing Min die reeks geestelikgeinspireerde liederde en getuig.. Die Here is my Herder en nou wandel ek met Hom. Graag wy ek den die eerste Afrikaanse geestelike plaat, met ‘n ook magtige boodskap toe aan God, Sy Koninkryk, maar ook ‘n besondere sin, aan almal jonk en oud, wat in die verlede deur Min se sangtalent in seën ontvang het Meg die groot Herder hierdie ware liefdespoging begenadig en aan baie harte seën Kant 1 1. Saggies en Teer 2. Blye Verseek'ring 3. Soetste naam in Engle’kring 4. Wonderlik lewens’woord 5. Doen slegs U wil Heer 6. Al wat my bekoor is Jesus