У нас вы можете посмотреть бесплатно Langs vêr paaie 5 - Kant 2 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Music Ed. LUGMAGGIMNASIUMKOOR 5 O.L.V. MEV. MEISIE CRAUSE Boodskap van KMDT. Ds W. J. Meintjies Langs vêr paaie is die vrug van 'n beskeie tog energieke klompie jongmanne van die Lugmaggimnasium wat op 'n unieke wyse 'n geloofsdaad aangepak het deur hulle kragte saam te snoer en naweektoere na baie dorpe te onderneem met hulle konsert-en koorgroep. Die vrug van hierdie onderneming kan nou elke huisgesin bereik deur die kooropnames vasgelê op hierdie plaat. Hierdie eerste poging van hulle is aangevuur deur die honderde versoeke van mense wat hulle langs ver paaie hoor sing-het. Met die lied het hulle 'n pragtige boodskap uitgedra voor vol kerke. Met die besieling en oorgawe waarmee hulle hul boodskap van geloof afgelê het, het hul water aan dorstige siele gegee en kalmte aan onrustige menseharte gebring. Mag - Langs vêr paaie- nie net met blydskap ontvang word nie, maar nog steeds die doel bereik wat brandend deur hierdie koorgroep begeer word. KANT 2 1. Erika 2. Kenwysie 3. Ballad of the Green Beret 4. Trekliedjie 5. Aandlied van die voëls 6. Liefste Madelein 7. Wiederschau