У нас вы можете посмотреть бесплатно 'n movie. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
kom ons hardloop in die straat af en steel mense se blomme. volg eg_ek op instagram: / eg_ek facebook: / afrikaans20-. . webwerf: https://deevorster.wixsite.com/egek?f... (‘n movie) // jy. met daai oë en iets binne jou bors wat jou kwesbaarheid verklap jy. wat hoor wat ek sê sonder dat ek te hard praat wat jou gedagtes oor my vry en onskuldig in die atmosfeer toelaat jy. kom saam met my sodat ons ‘n movie kan skryf waar ek liedjies met my vingerpunte teken op jou lyf waar jy my met bedoeling op my voorkop soen (moenie te haastig wees nie) waar jy ‘n hele lys gunsteling dinge noem wat ons nog saam gaan doen (ek weet jy hou nie van boeke lees nie) waar jy op my skoot lê en jou diepste geheime hardop sê vertel van jou ma en hoe sy jou hart dra vertel van jou diepste drome (en hoe ek deel vorm daarvan) hoe jy wonder oor bome (hoeveel kan ons binne een leeftyd plant?) ‘n movie waar die een nie die ander besit nie ‘n movie waar die een nie bang is om voor die ander te bid nie waar jy daarvan hou om my hand te vat en waar ons dinge nie onder die mat in vee nie kom ons wees gesond kom ons besluit solank op die naam van ons hond kom ons hardloop in die straat af en steel mense se blomme en kom ons vergeet van die woord sommer. kom ons hê altyd ‘n antwoord ‘n movie waar ons ‘n antwoord het soos. ja jy het my ontstel nee ek wil nie koffie drink nie nee ek wil nie binne jou familie sink nie ja ek hou van jou smile nee, wag, bly a while nee moenie loop nie nee moenie vir my blomme koop nie (ons gaan hulle steel, onthou) ja jy is irriterend nee, die son skyn vir jou in fact jy is die son. ja. jy. ons skryf ‘n movie. maar dit gaan nie eindig met ons wat in die son in loop nie dit gaan nie eindig met ons wat weg vaar op ‘n boot nie want apparently is happy endings net stories wat nog nie geëindig het nie en ek verstaan ek verstaan wat die mense sê maar mag ons altyd die punte aan die einde van ons sinne na kommas verander en sê jy, ek wil jou tot die einde daar hê. ©️eg_ek video vervaardig deur eg_ek & eg productions musiek vir die agtergrond deur "AShamaluevMusic" musiek link: • Calm and Relaxing Music | Piano Ambient - ...