У нас вы можете посмотреть бесплатно liewe mens...2.0 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
ek is dankbaar oor wie ek by daai hemelpoorte gaan kry - dis jy. ©eg_ek ek het so paar jaar gelede 'n brief geskryf aan my mens, wat ek op daardie stadium nog nie ontmoet het nie. maar, toe ek hierdie mens (onverwags) ontmoet, het die lewe my weereens (lieflik) verras. sjoe, maar dit is lekker om lief te kan hê! al vir 'n jaar lank! ek hoop hierdie video kan iets vir jou beteken. kyk die eerste video hier: • liewe mens... volg eg_ek op instagram: / facebook: / afrikaans20-. . webtuiste: egkunst.com kontak: info@egkunst.com ©video vervaardig deur egkunst musiek vir die agtergrond: Music: Romantic Piano and Strings - AShamaluevMusic; Timeless - Jorge Méndez hierdie video en die inhoud daarvan behoort aan eg_ek & egkunst ©️alle regte voorbehou dankie dat jy hier is - liefde x