У нас вы можете посмотреть бесплатно Geloof OF Gevoel? - 8 Maart 2026 - Aanlyn Kerk Diens - FHDC - Ps Juan du Plessis или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geloof OF Gevoel? - 8 Maart 2026 - Aanlyn Kerk Diens - FHDC - Ps Juan du Plessis Ons almal voel dinge — vrees, twyfel, moegheid, oorweldiging. Maar die groot vraag is: wie lei jou lewe… jou gevoelens of jou geloof? In hierdie boodskap praat ons eerlik oor emosies, en hoekom die Bybel ons nie leer om ons gevoelens te ignoreer nie — maar om hulle te lei. As jy al ooit gewonder het hoe om aan God vas te hou wanneer jou emosies wild rondgaan, gaan hierdie woord jou help. Geloof sê nie “ek voel niks nie” nie… dit sê: “Ek vertrou God, selfs wanneer ek baie voel.” Father's Heart Kidz is op hulle YouTube Kanaal besig met 'n lekker nuwe les! Stuur jou kinders dat hulle dit saam met Juffrou Lizel gaan geniet: / fathersheartkidz #SondagDiens #LiveStream #fathersheartdigital #fathersheart #fathersheartdigitalchurch #fhdc #DrArthurFrost #juanduplessis #AfrikaansKerk #kerk #kerkdiens #digitalchurch #onlinechurch #AanlynErediens #GroeiDiep #StaanSterk #ChristelikeBoodskap #Aanbidding #OnlineKerk #GeloofOfGevoel #LeiJouSiel #HouVasAanGod