У нас вы можете посмотреть бесплатно Eisteddfod-pret: Selfbewuste selfie или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Kyk hierdie oulike voorlesing van Santie Nel se "Selfbewuste selfie" uit die nuwe boek, Eisteddfod-pret! “Wat ‘n groot lekkerte is Eisteddfod-pret! Buiten ‘n wye verskeidenheid gedigte, monoloë en samesprake vir kinders vanaf graad R tot 7, is daar goeie riglyne vir die keuse en afrigting van materiaal. Dis ook lekker dat baie van die materiaal vanuit ‘n seuns of dogtersperspektief geskryf is. Ek is seker die Eisteddfodd-beoordeelaars gaan julle bedank vir vars, moderne en prettige materiaal.” – Margit Meyer-Rödenbeck Menige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word. Eisteddfod-pret is gebore uit hierdie noodkreet van ouers, onderwysers en kinders wat jaarliks in desperaatheid die internet en biblioteke fynkam vir vars, nuwe materiaal, want dis nie sommer enigiets wat geskik is nie. Die inhoud van hierdie bundel is oorspronklike, ongepubliseerde werke van die Fynbosskrywers, werke wat die potensiaal het om A++ by ’n Eisteddfod te verwerf. Dit bestaan uit 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake wat geskik is vir gebruik in die laerskool. ‘n Inleiding deur Louise Lachenicht verseker ook dat die deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel word met riglyne vir afrigters, onderwysers en ouers. ISBN: 9780798175982 Prys: R220.00 (Onderhewig aan verandering)