У нас вы можете посмотреть бесплатно KSM Erediens | 21 Jul. | Wat maak jou gelukkig: Niks (Johan Smith) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Wie wil nie gelukkig wees nie? Wie smag nie na geluk nie? Wie sal nie alles gee of duur betaal vir geluk in jou lewe nie? Nie baie goeie vrae nie, mag jy tereg opmerk, want die antwoorde op die vrae is so vanselfsprekend. Jesus verras ons in die Bergpredikasie met wat ware geluk is en wat jou werklik gelukkig sal maak. Vandag is die begin van ‘n splinternuwe reeks oor ware geluk. Kom reis saam as ons Jesus se hart oor ware geluk beter leer ken. NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist: • KSM Lego and let God | Die toring van... Soeklig Playlist: • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinc... TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure