У нас вы можете посмотреть бесплатно Antoinette Pienaar op Theefontein video 60 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
MOENIE OPHOU WAAI NIE Antoinette Pienaar sê as jy vir iemand waai, of ten minste net erkenning gee, kom daar ‘n sagtheid oor die hele geleentheid. Sy en oom Johannes het toe begin om ook vir diere te waai… of dit nou die valkie op die telefoonpaal is, of die ooi met die mooi lam. Kyk wat gebeur met jou as jy’t aan’t waaie raak vir die mense om jou, daag Antoinette ons lesers uit. Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by [email protected]. Geniet die video!