У нас вы можете посмотреть бесплатно ⛽ Oliepryse skiet die hoogte in! | Ekonomiese Oorsig – 4 Mrt 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Wat beteken die jongste geopolitieke spanning vir Suid-Afrikaanse landbou? In vandag se Ekonomiese Oorsig gesels ons met Prof. Waldo Krugel (NWU) oor die impak van die oorlog op die landbou-ekonomie. Ons kyk na kritieke ontwikkelings soos: 📉 ’n Verswakkende Rand ⛽ Skerp stygende oliepryse 🚢 Uitvoere na die Midde-Ooste wat tot stilstand kom Hierdie faktore kan ’n direkte invloed hê op brandstofkoste, insetpryse, logistiek en uitvoermarkte. Wat kan landbouers in die komende dae en weke verwag, en watter risiko’s moet dopgehou word? Tydgrepe: 00:00 Inleiding 00:21 Markte 00:58 Rand 02:08 Dollar 03:30 Oliepryse 06:00 Rentekoerse 06:56 Markpryse 07:39 Voedselpryse 09:06 Duur van oorlog 12:23 Invoere en uitvoere 🎥 Kry die jongste ekonomiese insigte om beter besluite vir jou boerdery te neem. Met trots aan jou gebring deur FFG Group of Companies. 🔗 Bly op hoogte: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #landbou #landbouekonomie #ekonomieseoorsig #boerdery #agrisa #insetkoste #oliepryse #rand #landboumarkte #graanpryse #vleisbedryf #varsprodukte #amt