Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео




Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Hoe om al die AFRIKAANSE KLANKE vir kinders te leer?

Herhaal al die Afrikaanse klanke saam met jou kind. Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video vir kinders sluit die alfabet klanke, dubbel klanke, tweeklanke en drieklanke in. Al die videos is so gemaak dat juffrou die videos kan stop om die konsepte in te skerp. Die videos se klank kan ook afgedraai word vir die kinders om self te lees of vir juffrou om haar eie stem te gebruik. Hierdie video herhaal al die klanke. Die leerlinge moet regop staan en die klanke gryp en in hulle denkbeeldige mandjie plaas. Indien juffrou hulpmiddels aangeskaf het, kan die leerlinge die les prakties ook toepas. Die klanke begin by die alfabet klanke (foneties), daarna volg die dubbel klanke, dan die tweeklanke en dan die drieklanke (diftonge). Daar is 'n gedeelte waar die vokale uit die alfabet gehaal word sodat slegs die konsonante oorbly. Elke vokaal word dan as middelste klank gebruik en 3-letter woorde word vinnig gelees. Dan lees ons die dubbel klank, tweeklank en drieklank woorde. Sinslees word so gedoen. 'n Woord van elke klankleer kategorie word gebruik (4 woorde vir 'n sin). Die leerlinge word 'n tydjie gegun om die sin eers self te probeer, voor hulle die sin op die video lees. Al 4 woorde moet in een sin gebruik word. 🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA): https://www.teacharesources.com/selle... 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ...

Comments