У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer? или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Om suksesvol en met selfvertroue te kan lees verg moet daar verskeie boublokke vasgelê word. Een daarvan is om AL jou Afrikaanse klanke (Afrikaans sounds) baie goed te ken, sodat jy die klanke kan gebruik om woorde te bou. Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video vorm deel van die Vrees vir lees reeks. Die video behandel al die Afrikaanse alfabet klanke, dubbelklanke, tweeklanke en drieklanke. Daar word ook kortliks verduidelik wat is vokale/klinkers en wat is konsonante/mede-klinkers. Die term diftonge word ook in kort behandel. Dit is belangrik dat kinders die klanke heel eerste speel-speel aanleer deur al hulle sintuie in te span. Hier is die video speellys na al die ander videos in die Vrees vir lees Reeks. • Hulp met lees probleme | 𝕍ℝ𝔼𝔼𝕊 vir le... Gaan loer ook gerus na al die ondersteunings videos om jou Afrikaanse klanke nog beter aan te leer. ABC Stories (Die hele Afrikaanse alfabet in stories) • Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstori... Sukkel jy met klank uitspraak? Hier is 'n paar video hulpmiddels: Deel 1/2 • SPRAAK oefeninge (uitspraak) vir kind... Deel 2/2 • SPRAAK oefeninge vir kinders (uitspra... Alles oor dubbelklanke: • AFRIKAANSE KLANKLEER - DUBBELKLANKE Alles oor tweeklanke: • ALLES OOR TWEEKLANKE Alles oor drieklanke: • Hoe help ek my kind om beter te lees?... Die r-klank (klankleer en uitspraak) • r-klank Afrikaanse storie vir kinders... Die s-klank (klankleer en uitspraak) • s-klank Afrikaanse Alfabet storie vir... 00:00 - Inleiding 00:06 - Opsomming van AL die Afrikaanse klanke 03:26 - Al die Afrikaanse Alfabet klanke word ingeskerp 16:50 - Dubbelklanke 19:05 - Tweeklanke (en diftonge) 22:22 - Drieklanke/Diftonge 24:59 - Afsluiting Please follow us on other platforms: Educational platforms: 🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel / @pleasantmemorieseducation-ican 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page: / icanmagdaehlers 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM: / pleasantmemorieseducation 🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA): https://www.teacharesources.com/selle... 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ...